Hulle sê die oomblik as jou brein vol ontwikkel is, begin dit weer verouder en ek het nog altyd gedink dit is onregverdig. Ons gaan deur so baie – van tienertantrums tot ...
Ek ry ekstra versigtig van die huis af en trek vir die tweede keer die week by die Total garage in. Ek stop aan die kant waar mens wiele pomp. Die petroljoggie kom aangestap en fluit saggies tussen sy ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results