Denise de Winnaar het haar man, Renier, vir die Meneer Rooibaard én die Meneer Vuilbaard kategorieë ingeskryf in www.mobserver.co.za se baardkompetisie. Sy sê: “My man is ’n rowwe bliksem en dit het ...
Baardmanne oor die land kan nou spog met hulle baarde. Meyer le Roux, die man van Buffelsfontein baardolie, is vuur en baardvlam agter die kompetisie. Dit gaan gepaard met Laerskool Middelburg se Wees ...